Skip to product information
1 of 6

The Album Company

Babajoernaal Pienk

Babajoernaal Pienk

Regular price R 590.00
Regular price Sale price R 590.00
Sale Sold out
Quantity

Die babajoernaal is 270 x 225 mm groot en bestaan uit 88 bladsye.

Afdelings sluit in:

  • Familie
  • Ons verwag jou
  • Mamma se swangerskapreis
  • Voorbereidings vir jou koms
  • Jou geboorte
  • Ons word ’n gesin
  • Mylpale
  • Spesiale dae

Met ’n stewige gelamineerde hardeband en luukse 240 gsm satynpapier is hierdie album gemaak om jou kosbaarste herinneringe vir jare te bewaar.

Beskikbaar in Afrikaans en Engels.

Omslagkleure:
Wit • Swart • Grys • Pienk • Blou • Sage

View full details