1
/
of
6
The Album Company
Babajoernaal Grys
Babajoernaal Grys
Regular price
R 590.00
Regular price
Sale price
R 590.00
Quantity
Couldn't load pickup availability
Die babajoernaal is 270 x 225 mm groot en bestaan uit 88 bladsye.
Afdelings sluit in:
- Familie
- Ons verwag jou
- Mamma se swangerskapreis
- Voorbereidings vir jou koms
- Jou geboorte
- Ons word ’n gesin
- Mylpale
- Spesiale dae
Met ’n stewige gelamineerde hardeband en luukse 240 gsm satynpapier is hierdie album gemaak om jou kosbaarste herinneringe vir jare te bewaar.
Beskikbaar in Afrikaans en Engels.
Omslagkleure:
Wit • Swart • Grys • Pienk • Blou • Sage
Share
