Skip to product information
1 of 6

The Album Company

Afrikaanse Skoolalbum - Daisies

Afrikaanse Skoolalbum - Daisies

Regular price R 650.00
Regular price Sale price R 650.00
Sale Sold out
Quantity

Die skooljare vlieg in 'n oogwink verby. Van kleuterskool tot matriek — elke jaar gevul met kosbare herinneringe, beste maats en geliefde onderwysers.

• Ontwerp om jou kind se skoolherinneringe vir altyd te bewaar
• 310 x 310mm Hardeband-album met 76 bladsye
• 4 x Kleuterskoolafdelings, Graad RR, Graad R en Grade 1–12
• Plek vir foto’s, kunswerke, vriendskappe en jaarlikse herinneringe
• Sakkies vir die veilige bewaring van rapporte en sertifikate
• Gedruk op 'n stewige 240gsm papier met ’n gelamineerde volkleur omslag
• Beskikbaar in Afrikaans en Engels
• Handgemaak in Suid-Afrika


View full details