1
/
of
11
The Album Company
A4 Hardeband Onderwysersbeplanner 2027 - Daisies golwe
A4 Hardeband Onderwysersbeplanner 2027 - Daisies golwe
Regular price
R 530.00
Regular price
Sale price
R 530.00
Quantity
Couldn't load pickup availability
Elke suksesvolle klaskamer begin met goeie beplannng.
Ons A4 Hardeband Onderwysersbeplanner is spesiaal ontwerp vir die Suid-Afrikaanse onderwyskalender, met vyf splinternuwe omslagontwerpe.
Kies die uitleg wat by jou rooster pas: die Tye - met spesifieke lestye, of die Periodes - met periodes 1-10.
-
Daaglikse uitleg:
Een dag per bladsy met huidige maandkalender
Openbare vakansiedae gemerk
Daaglikse terreindiens
Aktiwiteite vir die dag
Doenlysie
Buitemuurs
Afsluitingsbeurt
Klasuitveebeurt
Water vir die dag -
Maandelikse uitleg:
Maand in oorsig
Kalender vir volgende 3 maande
Inkleurbladsy -
Algemene uitleg:
Algemene inligting
Rooster
Klastye
Werkswinkels
Klaslyste
Leerderinligting
Ouers se kontakbesonderhede
Ouervergaderings
Belangrike nommers
Wagwoorde
2027 Kalender met openbare vakansiedae en skoolvakansiedae
Maandtemas
2027 Jaarbeplanner
✓ A4-formaat - ruim spasie vir beplanning
✓ Hardeband - duursaam deur die skooljaar
✓ Suid-Afrikaanse 2027-skooljaaruitleg
✓ Beskikbaar in Tye- of Periodes-formaat
✓ Gemaak in Suid-Afrika
Share
