Skip to product information
1 of 11

The Album Company

A4 Hardeband Onderwysersbeplanner 2027 - Boekrak

A4 Hardeband Onderwysersbeplanner 2027 - Boekrak

Regular price R 530.00
Regular price Sale price R 530.00
Sale Sold out
Formaat
Quantity

Elke suksesvolle klaskamer begin met goeie beplannng.

Ons A4 Hardeband Onderwysersbeplanner is spesiaal ontwerp vir die Suid-Afrikaanse onderwyskalender, met vyf splinternuwe omslagontwerpe.

Kies die uitleg wat by jou rooster pas: die Tye - met spesifieke lestye, of die Periodes - met periodes 1-10.

  • Daaglikse uitleg:
    Een dag per bladsy met huidige maandkalender 
    Openbare vakansiedae gemerk
    Daaglikse terreindiens
    Aktiwiteite vir die dag
    Doenlysie
    Buitemuurs
    Afsluitingsbeurt
    Klasuitveebeurt
    Water vir die dag
  • Maandelikse uitleg:
    Maand in oorsig
    Kalender vir volgende 3 maande
    Inkleurbladsy
  • Algemene uitleg:
    Algemene inligting
    Rooster
    Klastye
    Werkswinkels
    Klaslyste
    Leerderinligting
    Ouers se kontakbesonderhede
    Ouervergaderings
    Belangrike nommers
    Wagwoorde
    2027 Kalender met openbare vakansiedae en skoolvakansiedae
    Maandtemas
    2027 Jaarbeplanner

✓ A4-formaat - ruim spasie vir beplanning
✓ Hardeband - duursaam deur die skooljaar
✓ Suid-Afrikaanse 2027-skooljaaruitleg
✓ Beskikbaar in Tye- of Periodes-formaat
✓ Gemaak in Suid-Afrika

View full details